Compartir
Gelukkige Ongeluk (en Africanos)
Leandra Marchelle Davies Prins
(Autor)
·
Independently Published
· Tapa Blanda
Gelukkige Ongeluk (en Africanos) - Davies Prins, Leandra Marchelle
S/ 78,17
S/ 156,33
Ahorras: S/ 78,17
Elige la lista en la que quieres agregar tu producto o crea una nueva lista
✓ Producto agregado correctamente a la lista de deseos.
Ir a Mis Listas
Origen: Estados Unidos
(Costos de importación incluídos en el precio)
Se enviará desde nuestra bodega entre el
Lunes 22 de Julio y el
Miércoles 31 de Julio.
Lo recibirás en cualquier lugar de Perú entre 2 y 5 días hábiles luego del envío.
Reseña del libro "Gelukkige Ongeluk (en Africanos)"
Gelukkige Ongeluk vertel die verhaal van Miandré Venter, 'n Meestersgraad student wat in 'n ernstige motor ongeluk beland het nadat sy haastig die pad gevat het toe sy haar verloofde op sy knieë voor haar suster gevind het. Toe sy na weke in die hospitaal weer by kom, vind sy uit sy lei aan geheueverlies en absoluut niemand het nog na haar kom soek nie.Daar ver in 'n plek wat sy nie ken nie, het sy leer vriende maak, leef en liefkry. Dit is ook hier waar sy geleer het wat ware liefde is.Beleef die gebeurtenisse saam met Miandré en maak jouself oop vir nuwe hoop en liefde. Die verhaal bring die punt voor dat selfs wanneer jy geen uitweg sien nie, is daar steeds lig aan die einde van die tonnel.Lekker lees!
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.